Google+ Buzz
Jon Carroll | 02. Jun 2012 - 12:11
✪ 'Flame' Sheds Light On Politics Of Cyberwarfare: A United Nations agency has raised alarms abou...
Virus Removal | 02. Jun 2012 - 09:06
http://www.vir.us.com/uninstall-trojanalispqfas-b-how-to-remove-trojanalispqfas-b-permanently-fro...
Virus Removal | 02. Jun 2012 - 09:05
http://www.vir.us.com/remove-trojanwin32kuluoz-gena-effective-solution-to-delete-trojanwin32kuluo...
Virus Removal | 02. Jun 2012 - 09:04
http://www.vir.us.com/remove-trojanwin32banload-aji-step-by-step-process-to-delete-trojanwin32ban...
Facebook Buzz
Lee-Anne Cupido Geyer | 17. Jul 2012 - 15:05
what another day!!! moeg, moeg en nog meer moeg!!!!!!Zorr vir My! lmfao!
Sindie Fourie | 17. Jul 2012 - 15:04
Kudu is klaar gewerk, nou nog net die wors en biltong moet gehang word! Wie gaan kom help? Het my skoonfamilie baie verlang...Ma Lenie: Sindie moet jy die so mooi pak dit vat so lank? C-M gril vir die are! Goeie tye wat ons saam vleis gewerk het. H ...
Amiena Rudolph | 17. Jul 2012 - 15:04
Wat ek ookal vir God gevra het,het ek gekry en vele meer!My pa is die Koning van die heelal kom wat wil ek sal dit nooit vergeet!
Adri Steyn | 17. Jul 2012 - 15:03
Mans kan nie vir hulle self dink nie. Hulle het almal 'n vrou nodig om hulle te help!!!
Melinda Matthee-Pretorius | 17. Jul 2012 - 15:01
Net vir my vriendin in verdrukking! Liezel Stapelberg
Melvin Rooi | 17. Jul 2012 - 15:01
Die groootste struikelblok vir sukses is die vrees vir mislukking.
Natasha Mollentze | 17. Jul 2012 - 15:00
Dis crazy hoe mens altyd kan tyd maak vir ander se probleme en hartseer, mar waar is daai mense as jy deur dieselfde gaan?
Jan Joseph | 17. Jul 2012 - 14:57
Dankie vader dat U vir my deur die dag gedra. Vrede vir almal.
Dewald Carstens | 17. Jul 2012 - 14:57
Jinne ek ruik al vir Faure straat Stadion wat omi draai is... (4 Aug 2012) :-)
Jennifer Jv Rensburg | 17. Jul 2012 - 14:57
mense soek elke daggie its wat hulle nie het nie.....plaas dat hulle stop ek kyk wat hulle het gesonde lewe n dak oor hulle koppe ens se danq vir wat j het bja mense het nx
George Paulse | 17. Jul 2012 - 14:55
Die groot mense se dat ons kry vandag streng kinders en gehoorsame ouers:My kleinseun (die Bok-losskakel) sus vir my wanneer hy' moet slaap.Hy moenie kom speel nie-Ek slaan die kitaar in die' huis!
Amelia Kennard | 17. Jul 2012 - 14:55
Ag nee wragtig die somer kan ma nou kom die winter doen dit nie vir my nie
Koos van der Walt | 17. Jul 2012 - 14:55
Sy voortande vir ’n neutrale skeidsregter www.dieburger.com Ek hoop regtig neutrale skeidsregters sal die halfeindstryde en eindstryd van die Super15-kompetisie hanteer.
Marisa Burger | 17. Jul 2012 - 14:55
Ons is veilig tuis :-) al was ons agterband besig om van die rim af te klim. Johnny en ons twee dames, Catherine Gelderblom en Maxi Windvogel het die band gou gou omgeruil. Dankie vir almal se gebede, ons liewe Vader het ons veilig teruggebring. Dank ...
BETA Wir werten die neusten Social-Media-Signale (für v-i-r.de)
von Twitter, Facebook und Google+ aus, um ein Bild von der öffentlichen Meinung zu bekommen.
Visibility Stats
Google+ Buzz
Facebook Buzz
Twitter Buzz
Social Cloud für www.v-i-r.de